Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 18
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Esegiël

      • Elkeen verantwoordelik vir sy sondes (1-32)

        • “Siel wat sondig, sal sterf” (4)

        • Seun sal nie skuld vir pa se sonde dra nie (19, 20)

        • Geen vreugde in dood van goddelose nie (23)

        • Berou lei tot lewe (27, 28)

Esegiël 18:2

Kruisverwysings

  • +Jer 31:29, 30

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 53

    Die Wagtoring,

    1988/9/15, bl. 18

Esegiël 18:4

Voetnote

  • *

    Of “lewens”. Sien Woordelys.

  • *

    Of “persoon”. Sien Woordelys.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1997/10/1, bl. 19

    1988/9/15, bl. 18

    Redenering, bl. 146-147

Esegiël 18:6

Voetnote

  • *

    Die Hebreeuse uitdrukking vir “walglike afgode” is moontlik verwant aan ’n woord vir “ontlasting” en word gebruik om veragting aan te dui.

Kruisverwysings

  • +De 12:2; Jer 3:6
  • +Le 20:10
  • +Le 18:19; 20:18

Esegiël 18:7

Voetnote

  • *

    Of “as ’n pand”.

Kruisverwysings

  • +Spr 14:21
  • +De 24:12, 13
  • +Le 6:2, 4
  • +De 15:11
  • +Jes 58:6, 7; Jak 2:15, 16

Esegiël 18:8

Kruisverwysings

  • +Eks 22:25; Ps 15:5; Lu 6:34, 35
  • +Le 19:35
  • +Le 19:15; 25:14; De 1:16

Esegiël 18:9

Kruisverwysings

  • +Le 18:5

Esegiël 18:10

Voetnote

  • *

    Lett. “bloedvergieter”.

Kruisverwysings

  • +Le 19:13
  • +Ge 9:6; Eks 21:12

Esegiël 18:12

Kruisverwysings

  • +De 15:7, 8
  • +Le 26:30
  • +2Kn 21:11

Esegiël 18:13

Voetnote

  • *

    Of “Sy bloed sal op hom wees”.

Kruisverwysings

  • +Ese 22:12

Esegiël 18:19

Kruisverwysings

  • +De 16:20; Ro 10:5

Esegiël 18:20

Voetnote

  • *

    Of “persoon”.

Kruisverwysings

  • +De 24:16; Jer 31:30; Ese 18:4
  • +Jes 3:10, 11; Ga 6:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/3/15, bl. 28-29

    1997/10/1, bl. 19

    1988/2/1, bl. 6

    1986/3/15, bl. 31

Esegiël 18:21

Kruisverwysings

  • +Jes 55:7; Ese 3:21; 33:12, 19; Han 3:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/7/1, bl. 18

Esegiël 18:22

Voetnote

  • *

    Lett. “sal onthou word”.

Kruisverwysings

  • +2Kr 33:12, 13; Ps 25:7; Jes 43:25
  • +Ese 33:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/7/1, bl. 18

    Ontwaak!,

    1995/6/8, bl. 10

Esegiël 18:23

Kruisverwysings

  • +Klg 3:33; Ese 33:11; 1Ti 2:3, 4; 2Pe 3:9
  • +Mi 7:18

Esegiël 18:24

Voetnote

  • *

    Of “onreg doen”.

Kruisverwysings

  • +Ese 33:12, 18; Heb 10:38; 2Jo 8
  • +Spr 21:16; Ese 3:20

Esegiël 18:25

Kruisverwysings

  • +Job 35:2; Spr 19:3; Ese 33:17, 20
  • +De 32:4
  • +Jes 55:9; Jer 2:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/10/15, bl. 3-4

Esegiël 18:27

Kruisverwysings

  • +Jes 55:7; 1Ti 4:16

Esegiël 18:29

Kruisverwysings

  • +Ge 18:25; Ps 145:17; Jes 40:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/8/15, bl. 11-12

Esegiël 18:30

Kruisverwysings

  • +Job 34:11; Ro 2:6

Esegiël 18:31

Voetnote

  • *

    Lett. “maak vir julleself”.

Kruisverwysings

  • +Ps 34:14; Jes 1:16
  • +Ps 51:10; Jer 32:39; Ese 11:19; Ef 4:23, 24
  • +De 30:15; Spr 8:36; Han 13:46

Esegiël 18:32

Kruisverwysings

  • +Jer 29:11; Klg 3:33; Ese 33:11; Lu 15:10; 2Pe 3:9
  • +De 30:16

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Eseg. 18:2Jer 31:29, 30
Eseg. 18:6De 12:2; Jer 3:6
Eseg. 18:6Le 20:10
Eseg. 18:6Le 18:19; 20:18
Eseg. 18:7Spr 14:21
Eseg. 18:7De 24:12, 13
Eseg. 18:7Le 6:2, 4
Eseg. 18:7De 15:11
Eseg. 18:7Jes 58:6, 7; Jak 2:15, 16
Eseg. 18:8Eks 22:25; Ps 15:5; Lu 6:34, 35
Eseg. 18:8Le 19:35
Eseg. 18:8Le 19:15; 25:14; De 1:16
Eseg. 18:9Le 18:5
Eseg. 18:10Le 19:13
Eseg. 18:10Ge 9:6; Eks 21:12
Eseg. 18:12De 15:7, 8
Eseg. 18:12Le 26:30
Eseg. 18:122Kn 21:11
Eseg. 18:13Ese 22:12
Eseg. 18:19De 16:20; Ro 10:5
Eseg. 18:20De 24:16; Jer 31:30; Ese 18:4
Eseg. 18:20Jes 3:10, 11; Ga 6:7
Eseg. 18:21Jes 55:7; Ese 3:21; 33:12, 19; Han 3:19
Eseg. 18:222Kr 33:12, 13; Ps 25:7; Jes 43:25
Eseg. 18:22Ese 33:16
Eseg. 18:23Klg 3:33; Ese 33:11; 1Ti 2:3, 4; 2Pe 3:9
Eseg. 18:23Mi 7:18
Eseg. 18:24Ese 33:12, 18; Heb 10:38; 2Jo 8
Eseg. 18:24Spr 21:16; Ese 3:20
Eseg. 18:25Job 35:2; Spr 19:3; Ese 33:17, 20
Eseg. 18:25De 32:4
Eseg. 18:25Jes 55:9; Jer 2:17
Eseg. 18:27Jes 55:7; 1Ti 4:16
Eseg. 18:29Ge 18:25; Ps 145:17; Jes 40:14
Eseg. 18:30Job 34:11; Ro 2:6
Eseg. 18:31Ps 34:14; Jes 1:16
Eseg. 18:31Ps 51:10; Jer 32:39; Ese 11:19; Ef 4:23, 24
Eseg. 18:31De 30:15; Spr 8:36; Han 13:46
Eseg. 18:32Jer 29:11; Klg 3:33; Ese 33:11; Lu 15:10; 2Pe 3:9
Eseg. 18:32De 30:16
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Esegiël 18:1-32

Esegiël

18 Jehovah het weer met my gepraat en gesê: 2 “Wat beteken hierdie spreekwoord wat julle in die land van Israel gebruik: ‘Die pa’s het suur druiwe geëet, maar die kinders se tande word stomp’?+

3 “‘So waar as wat ek lewe,’ sê die Soewereine Heer Jehovah, ‘julle sal nie aanhou om hierdie spreekwoord in Israel te gebruik nie. 4 Kyk! Al die siele* behoort aan my. Die siel van die pa sowel as die siel van die seun behoort aan my. Die siel* wat sondig, sal sterf.

5 “‘Sê nou ’n man is regverdig en doen wat reg is. 6 Hy eet nie afgodsoffers op die berge nie.+ Hy kyk nie op na die walglike afgode* van die huis van Israel nie. Hy maak nie sy buurman se vrou onrein nie+ en het nie seksuele omgang met ’n vrou wat menstrueer nie.+ 7 Hy behandel niemand sleg nie,+ maar hy gee terug wat iemand as waarborg* vir sy skuld gegee het.+ Hy beroof niemand nie,+ maar hy gee sy eie kos aan die een wat honger is+ en bedek die een wat kaal is, met ’n kledingstuk.+ 8 Hy vra nie rente nie en maak nie onregverdige wins nie.+ Hy benadeel niemand opsetlik nie,+ en hy oordeel regverdig tussen twee mense.+ 9 Hy hou aan om my wetsbepalings te volg en om my regterlike bevele te gehoorsaam sodat hy getrou kan optree. So ’n man is regverdig en sal beslis bly lewe,’+ sê die Soewereine Heer Jehovah.

10 “‘Maar sê nou hy is die pa van ’n seun wat ’n rower+ is of ’n moordenaar*+ of iemand wat enige van hierdie ander dinge doen 11 (al het die pa nie enige van hierdie dinge gedoen nie). Hierdie seun eet afgodsoffers op die berge, en hy maak sy buurman se vrou onrein. 12 Hy behandel mense wat swaarkry of wat arm is, sleg.+ Hy beroof ander, hy gee nie terug wat iemand as waarborg vir sy skuld gegee het nie, hy kyk op na walglike afgode,+ hy is besig met afskuwelike gebruike,+ 13 hy maak onregverdige wins en hy vra rente.+ Hierdie seun sal nie bly lewe nie. As gevolg van al hierdie afskuwelike dinge wat hy gedoen het, sal hy beslis doodgemaak word. Hy sal verantwoordelik wees vir sy eie dood.*

14 “‘Maar sê nou ’n pa het ’n seun wat al die sondes sien wat sy pa gepleeg het, en al sien hy dit, doen hy nie sulke dinge nie. 15 Hy eet nie afgodsoffers op die berge nie. Hy kyk nie op na die walglike afgode van die huis van Israel nie. Hy maak nie sy buurman se vrou onrein nie. 16 Hy behandel niemand sleg nie. Hy vat nie wat iemand as waarborg vir sy skuld gegee het nie. Hy beroof niemand nie. Hy gee sy eie kos vir die een wat honger is en bedek die een wat kaal is, met ’n kledingstuk. 17 Hy onderdruk nie mense wat arm is nie. Hy maak nie onregverdige wins nie en vra nie rente nie. Hy voer al my regterlike bevele uit, en hy gehoorsaam my wetsbepalings. So ’n man sal nie as gevolg van die sonde van sy pa sterf nie. Hy sal beslis bly lewe. 18 Maar omdat sy pa bedrog gepleeg het, een van sy eie mense beroof het en onder sy volk gedoen het wat verkeerd is, sal hy vir sy sonde sterf.

19 “‘Maar julle sal vra: “Hoekom dra die seun nie enige skuld vir sy pa se sonde nie?” Omdat die seun gedoen het wat reg en regverdig is en al my wetsbepalings gehoorsaam het, sal hy beslis bly lewe.+ 20 Die siel* wat sondig, sal sterf.+ ’n Seun sal nie die skuld vir sy pa se sonde dra nie, en ’n pa sal nie die skuld vir sy seun se sonde dra nie. Die regverdigheid van die een wat regverdig is, sal op hom alleen wees, en die goddeloosheid van die een wat goddeloos is, sal op hom alleen wees.+

21 “‘As iemand wat goddeloos is, wegdraai van al die sondes wat hy gepleeg het en gehoorsaam is aan al my wetsbepalings en doen wat reg en regverdig is, sal hy beslis bly lewe. Hy sal nie sterf nie.+ 22 Nie een van sy sondes sal teen hom gehou word* nie.+ Hy sal bly lewe omdat hy doen wat regverdig is.’+

23 “‘Gee die dood van ’n goddelose my enige vreugde?’+ vra die Soewereine Heer Jehovah. ‘Sou ek nie eerder wou hê dat hy moet ophou met wat hy doen en bly lewe nie?’+

24 “‘Maar as iemand wat regverdig is, ophou doen wat regverdig is en doen wat verkeerd is* en al die afskuwelike dinge doen wat die goddeloses doen, sal hy lewe? Nie een van sy regverdige dade sal onthou word nie.+ Hy sal sterf vir sy ontrouheid en vir die sonde wat hy gepleeg het.+

25 “‘Maar julle sal sê: “Jehovah tree nie regverdig op nie.”+ Luister asseblief, o huis van Israel! Is dit ek wat nie regverdig optree nie?+ Is dit nie julle wat nie regverdig optree nie?+

26 “‘Wanneer iemand wat regverdig is, ophou doen wat regverdig is en doen wat verkeerd is en as gevolg hiervan sterf, sal hy as gevolg van sy eie verkeerde dade sterf.

27 “‘En wanneer iemand wat goddeloos is, ophou met sy goddelose dade en begin doen wat reg en regverdig is, sal hy sy lewe red.+ 28 Wanneer hy dit besef en ophou met al sy verkeerde dade, sal hy beslis bly lewe. Hy sal nie sterf nie.

29 “‘Maar die huis van Israel sal sê: “Jehovah tree nie regverdig op nie.” Is dit werklik ek wat nie regverdig optree nie, o huis van Israel?+ Is dit nie julle wat nie regverdig optree nie?’

30 “‘Daarom sal ek elkeen van julle volgens sy dade oordeel,+ o huis van Israel,’ sê die Soewereine Heer Jehovah. ‘Hou op, ja, hou heeltemal op met julle verkeerde dade sodat hulle nie ’n struikelblok sal wees wat skuld oor julle bring nie. 31 Verwyder al julle sondes van julle af+ en verkry* ’n nuwe hart en ’n nuwe gees,+ want hoekom moet julle sterf,+ o huis van Israel?’

32 “‘Dit maak my nooit bly as iemand sterf nie,’+ sê die Soewereine Heer Jehovah. ‘Draai dus terug en lewe.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel