24 “‘Maar as iemand wat regverdig is, ophou doen wat regverdig is en doen wat verkeerd is en al die afskuwelike dinge doen wat die goddeloses doen, sal hy lewe? Nie een van sy regverdige dade sal onthou word nie.+ Hy sal sterf vir sy ontrouheid en vir die sonde wat hy gepleeg het.+