-
Ester 7:3, 4Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
3 Koningin Ester het geantwoord: “As ek u goedkeuring het, o koning, en as die koning dit goedvind, wil ek vra dat u my lewe spaar en my volk+ red. 4 Want ek en my volk is verkoop+ om uitgeroei en doodgemaak, ja vernietig, te word.+ As ons maar net as slawe en slavinne verkoop is, sou ek stilgebly het. Maar dit sal nie reg wees as hierdie ramp plaasvind nie, want dit sal veroorsaak dat die koning skade ly.”
-
-
Spreuke 14:3Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
3 Die hoogmoedige mond van ’n dwaas is soos ’n lat,
maar die lippe van die wyses sal hulle beskerm.
-