Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ester 3:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Die briewe is deur middel van boodskappers na al die koning se provinsies* gestuur, en dit het beveel dat al die Jode, jonk sowel as oud, kinders en vrouens, op een dag, op die 13de dag van die 12de maand, die maand Adar,+ uitgeroei en doodgemaak, ja vernietig, moet word en dat al hulle besittings gevat moet word.+

  • Ester 4:7, 8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Morʹdegai het hom vertel van alles wat met hom gebeur het. En hy het vir hom gesê van die presiese bedrag geld+ wat Haman belowe het om aan die koning se skatkamer te betaal sodat die Jode vernietig kan word.+ 8 Hy het ook vir hom ’n afskrif gegee van die geskrewe bevel wat in Susan*+ uitgevaardig is wat sê dat hulle vernietig moet word. Hy moes dit vir Ester wys en dit aan haar verduidelik. Hy moes ook vir haar sê+ om na die koning toe te gaan en hom te smeek om genade aan haar volk te betoon.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel