Spreuke 3:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Moenie wys word in jou eie oë nie.+ Vrees Jehovah en vermy wat sleg is. Spreuke 26:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Het jy ’n man gesien wat dink dat hy wys is?+ Daar is meer hoop vir ’n dwaas as vir hom.