Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 19:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 ’n Valse getuie sal nie ongestraf bly nie,

      en ’n leuenaar sal sterf.+

  • Handelinge 5:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Toe het Petrus gesê: “Ananiʹas, hoekom het Satan jou gekry om vir die heilige gees+ te lieg+ en in die geheim van die geld terug te hou wat jy vir die grond gekry het?

  • Handelinge 5:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Toe Ananiʹas hierdie woorde hoor, het hy neergeval en gesterf. En almal wat daarvan gehoor het, het baie bang geword.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel