Spreuke 12:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Weens ’n man se woorde sal hy goeie dinge ondervind,+en die werk van sy hande hou vir hom ’n beloning in. Spreuke 18:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Weens ’n man se woorde sal sy maag vol wees.+ Hy sal vol word van die opbrengs van sy lippe.
14 Weens ’n man se woorde sal hy goeie dinge ondervind,+en die werk van sy hande hou vir hom ’n beloning in.