-
Jeremia 41:8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 Maar daar was tien manne onder hulle wat vir Isʹmael gesê het: “Moet ons nie doodmaak nie, want ons het baie koring, gars, olie en heuning wat in die veld weggesteek is.” Toe het hy hulle nie saam met hulle broers doodgemaak nie.
-