Spreuke 28:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Die een wat rykdom verkry deur rente+ en onregverdige wins,maak dit bymekaar vir die een wat goed is vir die armes.+ Jeremia 17:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Soos ’n patrys wat bymekaarmaak wat sy nie gelê het nie,so is hy wat rykdom verkry deur oneerlik te wees.*+ Dit sal hom verlaat wanneer hy middeljarig is,en op die ou end sal hy verstandeloos wees.”
8 Die een wat rykdom verkry deur rente+ en onregverdige wins,maak dit bymekaar vir die een wat goed is vir die armes.+
11 Soos ’n patrys wat bymekaarmaak wat sy nie gelê het nie,so is hy wat rykdom verkry deur oneerlik te wees.*+ Dit sal hom verlaat wanneer hy middeljarig is,en op die ou end sal hy verstandeloos wees.”