Genesis 34:1, 2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 Dina, Jakob se dogter wat hy by Lea gehad het,+ het die gewoonte gehad om by die jong vroue van die land te kuier.+ 2 Toe Sigem, die seun van Hemor, die Hewiet,+ ’n hoofman van die land, haar gesien het, het hy haar gegryp en haar verkrag.
34 Dina, Jakob se dogter wat hy by Lea gehad het,+ het die gewoonte gehad om by die jong vroue van die land te kuier.+ 2 Toe Sigem, die seun van Hemor, die Hewiet,+ ’n hoofman van die land, haar gesien het, het hy haar gegryp en haar verkrag.