34 Toe Esau 40 jaar oud was, het hy Judit, die dogter van Beëri, die Hetiet, as vrou geneem, en ook Basmat, die dogter van Elon, die Hetiet.+35 Hulle het Isak en Rebekka bitter ongelukkig gemaak.+
46 Daarna het Rebekka vir Isak bly sê: “Ek haat my lewe as gevolg van die dogters van Het.+ As Jakob ooit ’n vrou neem uit die dogters van Het, soos hierdie dogters van die land, wil ek eerder net dood wees.”+