Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 34:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Selfs sterk jong leeus* het begin honger ly,

      maar dié wat Jehovah dien,* sal niks goeds kortkom nie.+

  • Psalm 37:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Ek was eens jonk en nou is ek oud,

      maar ek het nog nooit gesien dat ’n regverdige verlaat word+

      of dat sy kinders na brood* soek nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel