-
Rigters 8:2, 3Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 Maar hy het vir hulle gesê: “Wat het ek gedoen in vergelyking met julle? Is die oesoorblyfsels van Eʹfraim+ nie beter as die druiwe-oes van Abiëser+ nie? 3 God het Miʹdian se leiers, Oreb en Seëb,+ in julle hand gegee, en wat het ek gedoen in vergelyking met julle?” Toe hy dit* sê, het hulle gekalmeer.*
-