Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 141:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  5 As die regverdige my sou slaan, sou dit ’n daad van lojale liefde wees.+

      As hy my sou teregwys, sou dit soos olie op my kop wees,+

      wat my kop nooit sou weier nie.+

      Selfs tydens hulle rampspoed sal ek bly bid.

  • Spreuke 13:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 ’n Wyse seun aanvaar sy pa se dissipline,+

      maar die spotter luister nie wanneer hy bestraf word nie.+

  • Hebreërs 12:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Ja, geen dissipline lyk op die oomblik asof dit iets is om oor bly te wees nie, maar dit is pynlik.* Tog bring dit ná die tyd die vreedsame vrug van regverdigheid voort vir dié wat daardeur opgelei is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel