Spreuke 12:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Angstigheid in ’n mens se hart maak hom terneergedruk,*+maar ’n goeie woord maak sy hart bly.+ Spreuke 17:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 ’n Vreugdevolle hart is soos goeie medisyne,+maar ’n gebroke gees beroof jou van jou krag.*+