-
Nehemia 5:8, 9Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 En ek het vir hulle gesê: “Ons het alles gedoen wat ons kon om ons Joodse broers wat aan die nasies verkoop was, terug te koop. Maar gaan julle nou julle eie broers verkoop,+ en gaan hulle weer aan ons verkoop word?” Toe hulle dit hoor, het hulle stilgebly, en hulle het niks gehad om te sê nie. 9 Toe het ek gesê: “Wat julle doen, is nie goed nie. Behoort julle nie ons God te vrees in alles wat julle doen,*+ sodat die nasies, ons vyande, ons nie kan bespot nie?
-