Psalm 72:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 72 O God, leer die koning u oordele,en leer die seun van die koning u regverdigheid.+ Psalm 72:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Hy sal wees soos die reën wat op die gesnyde gras val,soos reënbuie wat die aarde natmaak.+