Genesis 27:41 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 41 Esau het ’n vyandige gesindheid teenoor Jakob gehad as gevolg van die seën wat sy pa hom gegee het,+ en Esau het in sy hart bly sê: “Dit sal nie meer lank wees voordat daar oor my pa gerou sal word nie.+ Daarna gaan ek Jakob, my broer, doodmaak.” 2 Samuel 13:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 En Absalom het niks vir Amnon gesê nie, nie iets goeds of iets slegs nie, want Absalom het Amnon gehaat+ omdat hy sy suster Tamar verneder het.+
41 Esau het ’n vyandige gesindheid teenoor Jakob gehad as gevolg van die seën wat sy pa hom gegee het,+ en Esau het in sy hart bly sê: “Dit sal nie meer lank wees voordat daar oor my pa gerou sal word nie.+ Daarna gaan ek Jakob, my broer, doodmaak.”
22 En Absalom het niks vir Amnon gesê nie, nie iets goeds of iets slegs nie, want Absalom het Amnon gehaat+ omdat hy sy suster Tamar verneder het.+