Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 50:19-21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Josef het vir hulle gesê: “Moenie bang wees nie. Is ek in die plek van God? 20 Julle wou my kwaad aandoen,+ maar God wou hê dat dit ’n goeie uiteinde moet hê en wou baie mense se lewens spaar, soos hy vandag doen.+ 21 Moet dan nou nie bang wees nie. Ek sal aanhou om kos aan julle en julle kindertjies te voorsien.”+ So het hy hulle vertroos en hulle gerusgestel.

  • Matteus 18:21, 22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Toe het Petrus gekom en vir hom gevra: “Here, hoeveel keer kan my broer teen my sondig en moet ek hom vergewe? Tot sewe keer?” 22 Jesus het vir hom gesê: “Ek sê vir jou: nie tot sewe keer nie, maar tot 77 keer.+

  • Efesiërs 4:32
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 Maar wees goed vir mekaar, betoon intense medelye,*+ en vergewe mekaar vryelik net soos God julle ook deur Christus vryelik vergewe het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel