Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 18
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Matteus

      • Die grootste in die Koninkryk (1-6)

      • Struikelblokke (7-11)

      • Illustrasie van verlore skaap (12-14)

      • Hoe om ’n broer te wen (15-20)

      • Illustrasie van slaaf wat nie wou vergewe nie (21-35)

Matteus 18:1

Kruisverwysings

  • +Mr 9:33-37; Lu 9:46-48; 22:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/2/1, bl. 8-9

    Grootste mens, hfst. 62

Matteus 18:3

Voetnote

  • *

    Of “omdraai”.

Kruisverwysings

  • +Mt 19:14; 1Pe 2:2
  • +Lu 18:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/2/1, bl. 9

    2005/10/15, bl. 28

    Onderwyser, bl. 12

    Grootste mens, hfst. 62

Matteus 18:4

Kruisverwysings

  • +Spr 15:33; Mt 20:26; 23:12; Lu 9:48; 14:11; 22:26; Jak 4:10; 1Pe 5:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/2/1, bl. 9

    2005/10/15, bl. 28

    Onderwyser, bl. 12

    Grootste mens, hfst. 62

Matteus 18:6

Voetnote

  • *

    Of “’n meulsteen wat deur ’n donkie gedraai word”.

Kruisverwysings

  • +Mr 9:42; Lu 17:1, 2

Matteus 18:8

Kruisverwysings

  • +Kol 3:5
  • +Mt 25:41; Mr 9:43-48

Indekse

  • Navorsingsgids

    Grootste mens, hfst. 63

Matteus 18:9

Voetnote

  • *

    Sien Woordelys.

Kruisverwysings

  • +Mt 5:22, 29; Mr 9:47; Ro 8:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Grootste mens, hfst. 63

Matteus 18:10

Kruisverwysings

  • +Lu 1:19; Heb 1:7, 14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 5 2017 bl. 5

    Die Wagtoring,

    2010/11/1, bl. 16

Matteus 18:11

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A3.

Matteus 18:12

Kruisverwysings

  • +1Pe 2:25
  • +Lu 15:3-7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/2/1, bl. 10

Matteus 18:14

Voetnote

  • *

    Of moontlik “julle”.

Kruisverwysings

  • +2Pe 3:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/2/15, bl. 3-8

    2008/2/1, bl. 10

Matteus 18:15

Voetnote

  • *

    Of “wys hom tereg”.

Kruisverwysings

  • +Le 19:17; Spr 25:8, 9; Lu 17:3
  • +Jak 5:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/12, bl. 18

    2016/5, bl. 7-8

    Georganiseer, bl. 136-137

    Ontwaak!,

    2012/3, bl. 10-11

    Grootste mens, hfst. 63

Matteus 18:16

Voetnote

  • *

    Of “uit die mond van”.

Kruisverwysings

  • +De 19:15; 2Kor 13:1; 1Ti 5:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/5, bl. 7-8

    Georganiseer, bl. 136, 137-138

Matteus 18:17

Voetnote

  • *

    Iemand wat belasting vir die regering invorder.

Kruisverwysings

  • +Joh 18:28; Han 10:28; 11:2, 3
  • +Ro 16:17; 1Kor 5:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/5, bl. 7-8

    Georganiseer, bl. 136, 138

    Die Wagtoring,

    2007/4/15, bl. 27

    Grootste mens, hfst. 63

Matteus 18:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Grootste mens, hfst. 63

Matteus 18:19

Kruisverwysings

  • +Mr 11:24; Joh 14:13; 16:23, 24; 1Jo 3:22; 5:14

Matteus 18:20

Kruisverwysings

  • +1Kor 5:4, 5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/11/1, bl. 28

    Grootste mens, hfst. 63

Matteus 18:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Volg hulle geloof na, bl. 196-198

    Die Wagtoring,

    2010/4/1, bl. 21

    Grootste mens, hfst. 64

Matteus 18:22

Kruisverwysings

  • +Mt 6:12; Mr 11:25; Lu 17:4; Ef 4:32; Kol 3:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Volg hulle geloof na, bl. 196-198

    Die Wagtoring,

    2010/4/1, bl. 21

    Grootste mens, hfst. 64

Matteus 18:24

Voetnote

  • *

    10 000 talente silwer was gelyk aan 60 000 000 denarii. Sien Aanh. B14.

Indekse

  • Navorsingsgids

    ’n Studiegids vir God se Woord, bl. 63

Matteus 18:25

Kruisverwysings

  • +Eks 21:7; Le 25:39; 2Kn 4:1; Ne 5:8

Matteus 18:26

Voetnote

  • *

    Of “voor hom neergebuig”.

Matteus 18:27

Kruisverwysings

  • +1Jo 1:9

Matteus 18:28

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. B14.

Matteus 18:33

Kruisverwysings

  • +Jes 55:7; Mt 6:12; 7:12; Jak 2:13

Matteus 18:34

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/4/1, bl. 22

Matteus 18:35

Kruisverwysings

  • +Ro 2:6
  • +Mt 6:14; Mr 11:25; Lu 17:3; Ef 4:32

Indekse

  • Navorsingsgids

    Grootste mens, hfst. 64

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Matt. 18:1Mr 9:33-37; Lu 9:46-48; 22:24
Matt. 18:3Mt 19:14; 1Pe 2:2
Matt. 18:3Lu 18:17
Matt. 18:4Spr 15:33; Mt 20:26; 23:12; Lu 9:48; 14:11; 22:26; Jak 4:10; 1Pe 5:5
Matt. 18:6Mr 9:42; Lu 17:1, 2
Matt. 18:8Kol 3:5
Matt. 18:8Mt 25:41; Mr 9:43-48
Matt. 18:9Mt 5:22, 29; Mr 9:47; Ro 8:13
Matt. 18:10Lu 1:19; Heb 1:7, 14
Matt. 18:121Pe 2:25
Matt. 18:12Lu 15:3-7
Matt. 18:142Pe 3:9
Matt. 18:15Le 19:17; Spr 25:8, 9; Lu 17:3
Matt. 18:15Jak 5:20
Matt. 18:16De 19:15; 2Kor 13:1; 1Ti 5:19
Matt. 18:17Joh 18:28; Han 10:28; 11:2, 3
Matt. 18:17Ro 16:17; 1Kor 5:11
Matt. 18:19Mr 11:24; Joh 14:13; 16:23, 24; 1Jo 3:22; 5:14
Matt. 18:201Kor 5:4, 5
Matt. 18:22Mt 6:12; Mr 11:25; Lu 17:4; Ef 4:32; Kol 3:13
Matt. 18:25Eks 21:7; Le 25:39; 2Kn 4:1; Ne 5:8
Matt. 18:271Jo 1:9
Matt. 18:33Jes 55:7; Mt 6:12; 7:12; Jak 2:13
Matt. 18:35Ro 2:6
Matt. 18:35Mt 6:14; Mr 11:25; Lu 17:3; Ef 4:32
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Matteus 18:1-35

Volgens Matteus

18 In daardie uur het die dissipels na Jesus toe gekom en gevra: “Wie is werklik die grootste in die Koninkryk van die hemel?”+ 2 Toe het hy ’n jong kind nader geroep, hom tussen hulle laat staan 3 en gesê: “Ek verseker julle: As julle nie verander* en soos jong kinders word nie,+ sal julle beslis nie in die Koninkryk van die hemel ingaan nie.+ 4 Elkeen wat so nederig soos hierdie jong kind is, is dus die grootste in die Koninkryk van die hemel,+ 5 en elkeen wat ’n jong kind soos hierdie op grond van my naam ontvang, ontvang my ook. 6 Maar as enigiemand een van hierdie kleintjies wat geloof in my het, laat struikel, sal dit vir hom beter wees as ’n meulsteen* om sy nek gehang word en hy in die oop see gegooi word.+

7 “Dit sal sleg gaan met die mense in die wêreld wat ’n struikelblok vir ander is! Struikelblokke is natuurlik onvermydelik, maar dit sal sleg gaan met die mens wat ’n struikelblok vir ander is! 8 As jou hand of jou voet dan vir jou ’n struikelblok is, kap dit af en gooi dit weg.+ Dit is beter om vermink of kreupel in die lewe in te gaan as om met twee hande of twee voete in die ewige vuur gegooi te word.+ 9 En as jou oog vir jou ’n struikelblok is, ruk dit uit en gooi dit weg. Dit is beter om met een oog in die lewe in te gaan as om met twee oë in die vurige Gehenʹna* gegooi te word.+ 10 Sorg dat julle nie op een van hierdie kleintjies neersien nie, want ek sê vir julle dat hulle engele in die hemel altyd in die teenwoordigheid van my hemelse Vader is.+ 11 *——

12 “Wat dink julle? As ’n sekere man 100 skape het en een van hulle afdwaal,+ sal hy nie die 99 op die berge los en na die een gaan soek wat afgedwaal het nie?+ 13 En as hy hom vind, verseker ek julle dat hy blyer is oor hom as oor die 99 wat nie afgedwaal het nie. 14 Net so wil my* Vader wat in die hemel is, nie hê dat selfs een van hierdie kleintjies verlore gaan nie.+

15 “En as jou broer ’n sonde pleeg, gaan praat alleen met hom en sê vir hom wat hy verkeerd gedoen het.*+ As hy na jou luister, het jy jou broer gewen.+ 16 Maar as hy nie luister nie, neem nog een of twee saam met jou, sodat elke saak deur* twee of drie getuies bevestig kan word.+ 17 As hy nie na hulle luister nie, praat met die gemeente. As hy nie eens na die gemeente luister nie, laat hom vir jou net soos ’n man van die nasies+ en soos ’n belastinggaarder*+ wees.

18 “Ek verseker julle: Alles wat julle op die aarde bind, sal reeds in die hemel gebind wees, en alles wat julle op die aarde losmaak, sal reeds in die hemel losgemaak wees. 19 Ek verseker julle ook: As twee van julle op die aarde saamstem oor enigiets belangriks wat hulle wil vra, sal my Vader in die hemel dit vir hulle laat gebeur.+ 20 Want waar twee of drie in my naam bymekaarkom,+ daar sal ek by hulle wees.”

21 Toe het Petrus gekom en vir hom gevra: “Here, hoeveel keer kan my broer teen my sondig en moet ek hom vergewe? Tot sewe keer?” 22 Jesus het vir hom gesê: “Ek sê vir jou: nie tot sewe keer nie, maar tot 77 keer.+

23 “Daarom kan die Koninkryk van die hemel vergelyk word met ’n koning wat wou hê dat sy slawe moet teruggee wat hulle hom skuld. 24 Toe hy die geld begin terugvra, is daar ’n man ingebring wat hom 10 000 talente* skuld. 25 Maar omdat hy nie die middele gehad het om dit terug te betaal nie, het sy meester beveel dat hy en sy vrou en sy kinders en al sy besittings verkoop moet word en dat die skuld so terugbetaal moet word.+ 26 Daarom het die slaaf neergeval en aan hom eer bewys* en gesê: ‘Wees geduldig met my, en ek sal alles aan u terugbetaal.’ 27 As gevolg hiervan het die meester van daardie slaaf vir hom jammer gevoel en hom laat gaan en sy skuld afgeskryf.+ 28 Maar daardie slaaf het uitgegaan en een van sy medeslawe gevind wat hom 100 denaʹrii* skuld, en hy het hom gegryp en hom begin wurg en gesê: ‘Betaal terug wat jy skuld.’ 29 Daarom het sy medeslaaf neergeval en hom begin smeek en gesê: ‘Wees geduldig met my, en ek sal jou terugbetaal.’ 30 Maar hy wou nie en het weggegaan en hom in die tronk laat gooi totdat hy sy skuld kon terugbetaal. 31 Toe sy medeslawe sien wat gebeur het, was hulle baie ontsteld, en hulle het hulle meester gaan vertel van alles wat gebeur het. 32 Daarna het sy meester hom laat roep en vir hom gesê: ‘Goddelose slaaf, ek het al jou skuld afgeskryf toe jy my gesmeek het. 33 Moes jy nie ook genade aan jou medeslaaf betoon het soos ek genade aan jou betoon het nie?’+ 34 Sy meester was baie kwaad en het hom dus aan die tronkbewaarders oorgelewer totdat hy al sy skuld terugbetaal het. 35 My hemelse Vader sal julle op dieselfde manier behandel+ as julle nie elkeen sy broer uit die hart vergewe nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel