Spreuke 21:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Dit is beter om op ’n hoek van die dak te woonas in dieselfde huis saam met ’n stryerige* vrou.+ Spreuke 21:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Dit is beter om in die wildernis te woonas saam met ’n stryerige* en moeilike vrou.+ Spreuke 27:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 ’n Stryerige* vrou is soos ’n dak wat aanhoudend lek op ’n reënerige dag.+