Psalm 37:25, 26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Ek was eens jonk en nou is ek oud,maar ek het nog nooit gesien dat ’n regverdige verlaat word+of dat sy kinders na brood* soek nie.+ 26 Hy leen altyd vryelik uit,+en sy kinders sal geseën word.
25 Ek was eens jonk en nou is ek oud,maar ek het nog nooit gesien dat ’n regverdige verlaat word+of dat sy kinders na brood* soek nie.+ 26 Hy leen altyd vryelik uit,+en sy kinders sal geseën word.