Psalm 20:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Party vertrou op strydwaens en ander op perde,+maar ons roep die naam van Jehovah ons God aan.+ Psalm 33:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Die perd is ’n valse hoop op redding,*+en sy groot krag verseker nie dat ’n mens sal wegkom nie. Jesaja 31:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Dit sal sleg gaan met dié wat na Egipte gaan vir hulp,+dié wat op perde vertrou+en wat hulle vertroue stel in baie strydwaensen in die krag van oorlogsperde.* Hulle vertrou nie op die Heilige van Israel nieen hulle vra nie Jehovah se hulp nie.
31 Dit sal sleg gaan met dié wat na Egipte gaan vir hulp,+dié wat op perde vertrou+en wat hulle vertroue stel in baie strydwaensen in die krag van oorlogsperde.* Hulle vertrou nie op die Heilige van Israel nieen hulle vra nie Jehovah se hulp nie.