-
2 Konings 7:6, 7Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 Want Jehovah het die kamp van die Siriërs die geluid van strydwaens, perde en ’n massiewe leërmag laat hoor.+ Hulle het vir mekaar gesê: “Die koning van Israel het die konings van die Hetiete en die konings van Egipte gehuur om ons aan te val!” 7 Hulle het dadelik opgestaan en in die skemer gevlug. Hulle het hulle tente, perde, donkies en die hele kamp net so gelos, en hulle het vir hulle lewe* gevlug.
-