Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 31:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Was ek ooit bly toe my vyand vernietig is,+

      of het ek lekker gekry toe iets slegs met hom gebeur het?

  • Spreuke 17:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  5 Die een wat ’n arm persoon spot, beledig sy Maker,+

      en die een wat bly is oor ’n ander se ongeluk, sal nie ongestraf bly nie.+

  • Spreuke 25:21, 22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 As jou vyand* honger is, gee hom iets om te eet,

      en as hy dors is, gee hom iets om te drink,+

      22 want dit sal wees asof jy brandende kole op sy kop sit,*+

      en Jehovah sal jou beloon.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel