Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 23:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 As jy sien dat die donkie van iemand wat jou haat, onder sy vrag geval het, moet jy nie die dier net so los nie. Jy moet hom help om die dier te bevry.+

  • 2 Konings 6:21, 22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Toe die koning van Israel hulle sien, het hy vir Eliʹsa gevra: “Moet ek hulle doodmaak? Moet ek hulle doodmaak, my vader?” 22 Maar hy het gesê: “Jy moet hulle nie doodmaak nie. Sou jy dié doodmaak wat jy met jou swaard en met jou boog gevange geneem het? Gee vir hulle kos* en water sodat hulle kan eet en drink+ en na hulle heer toe kan teruggaan.”

  • Spreuke 24:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Wanneer jou vyand val, moet jy nie bly wees nie,

      en wanneer hy struikel, moet jou hart nie vreugdevol wees nie,+

  • Matteus 5:44
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 44 Maar ek sê vir julle: Hou aan om julle vyande lief te hê+ en om te bid vir die mense wat julle vervolg,+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel