Psalm 141:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 As die regverdige my sou slaan, sou dit ’n daad van lojale liefde wees.+ As hy my sou teregwys, sou dit soos olie op my kop wees,+wat my kop nooit sou weier nie.+ Selfs tydens hulle rampspoed sal ek bly bid. Spreuke 1:8, 9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Luister, my seun, na die dissipline van jou pa,+en moenie die onderrigting* van jou ma verwerp nie.+ 9 Dit is ’n aantreklike krans vir jou kop+en ’n pragtige versiering vir jou nek.+ Spreuke 9:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Moenie ’n spotter teregwys nie, want hy sal jou haat.+ Gee ’n wyse persoon ’n teregwysing, en hy sal jou liefhê.+
5 As die regverdige my sou slaan, sou dit ’n daad van lojale liefde wees.+ As hy my sou teregwys, sou dit soos olie op my kop wees,+wat my kop nooit sou weier nie.+ Selfs tydens hulle rampspoed sal ek bly bid.
8 Luister, my seun, na die dissipline van jou pa,+en moenie die onderrigting* van jou ma verwerp nie.+ 9 Dit is ’n aantreklike krans vir jou kop+en ’n pragtige versiering vir jou nek.+
8 Moenie ’n spotter teregwys nie, want hy sal jou haat.+ Gee ’n wyse persoon ’n teregwysing, en hy sal jou liefhê.+