Spreuke 19:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Dit is nie gepas dat ’n dwaas in weelde lewe nie. Nog minder dat ’n kneg oor leiers regeer!+ Spreuke 26:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Sneeu pas nie by die somer nie, en reën pas nie by die oestyd nie. Net so pas eer nie by ’n dwaas nie.+
26 Sneeu pas nie by die somer nie, en reën pas nie by die oestyd nie. Net so pas eer nie by ’n dwaas nie.+