Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ester 7:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Toe het hulle Haman aan die paal gehang wat hy vir Morʹdegai gereedgemaak het, en die koning se woede het bedaar.

  • Psalm 9:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Die nasies het weggesink in die vanggat wat hulle gegrawe het.

      Hulle eie voet is gevang in die net wat hulle weggesteek het.+

  • Spreuke 28:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Die een wat die getroues mislei om ’n verkeerde pad te volg, sal in sy eie strik trap,+

      maar dié wat ’n rein lewe lei, sal met goeie dinge beloon word.+

  • Prediker 10:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Die een wat ’n put grawe, kan daarin val.+ En die een wat deur ’n klipmuur breek, kan deur ’n slang gebyt word.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel