Spreuke 17:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 ’n Ware vriend betoon altyd liefde+en is ’n broer gedurende* moeilike tye.+ Spreuke 18:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Daar is vriende wat mekaar verwoes,+maar daar is ’n vriend wat lojaler is as ’n broer.+