Psalm 3:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Ek sal gaan lê en slaap,en ek sal in veiligheid wakker word,want Jehovah hou aan om my te ondersteun.+ Spreuke 6:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Wanneer jy loop, sal dit jou lei;wanneer jy gaan lê, sal dit oor jou wag hou;en wanneer jy wakker word, sal dit vir jou sê wat om te doen.*
5 Ek sal gaan lê en slaap,en ek sal in veiligheid wakker word,want Jehovah hou aan om my te ondersteun.+
22 Wanneer jy loop, sal dit jou lei;wanneer jy gaan lê, sal dit oor jou wag hou;en wanneer jy wakker word, sal dit vir jou sê wat om te doen.*