Psalm 4:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Ek sal in vrede gaan lê en slaap,+want u alleen, o Jehovah, laat my in veiligheid woon.+ Spreuke 3:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Wanneer jy gaan lê, sal jy nie bang wees nie.+ Jy sal gaan lê, en jy sal rustig slaap.+