Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 18:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Dawid het begin uitgaan om oorlog te voer en was suksesvol*+ waar Saul hom ook al gestuur het. Daarom het Saul hom oor die vegters+ aangestel, en die hele volk en die knegte van Saul was bly daaroor.

  • Nehemia 7:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Ek het toe my broer Hanaʹni+ oor Jerusalem aangestel, asook Hananʹja die hoof van die Vesting,+ want hy was ’n baie betroubare man en het die ware God meer gevrees+ as baie ander mense.

  • Psalm 101:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Ek sal my oog op die getroues van die aarde hou.

      Hulle sal by my woon.

      Die een wat ’n rein lewe lei,* sal voor my dien.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel