Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 12:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Toe het Natan vir Dawid gesê: “U is die man! Dít is wat Jehovah, die God van Israel, sê: ‘Ek het jou as koning oor Israel gesalf,+ en ek het jou uit Saul se hand gered.+

  • 2 Samuel 12:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Hoekom het jy geen respek vir die woord van Jehovah getoon nie deur te doen wat sleg is in sy oë? Jy het Uriʹa, die Hetiet, met die swaard doodgemaak!+ Toe het jy sy vrou as jou vrou geneem+ nadat jy hom deur die swaard van die Ammoniete doodgemaak het.+

  • Galasiërs 2:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Maar toe Sefas*+ na Antioʹgië+ gekom het, het ek hom gekonfronteer, want dit was duidelik dat hy verkeerd opgetree het.*

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel