Johannes 1:42 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 42 Toe het hy hom na Jesus toe geneem. Jesus het na hom gekyk en gesê: “Jy is Simon,+ die seun van Johannes. Van nou af sal jy Sefas genoem word.” (Sefas word as “Petrus” vertaal.)+
42 Toe het hy hom na Jesus toe geneem. Jesus het na hom gekyk en gesê: “Jy is Simon,+ die seun van Johannes. Van nou af sal jy Sefas genoem word.” (Sefas word as “Petrus” vertaal.)+