10 Moses het byvoorbeeld gesê: ‘Eer jou pa en jou ma’,+ en: ‘Laat die persoon wat sy pa of ma beledig, doodgemaak word.’+ 11 Maar julle sê: ‘As iemand vir sy pa of sy ma sê: “Alles wat ek het waarmee ek julle sou kon ondersteun, is korban (dit wil sê ’n gawe wat aan God belowe is)”’