Psalm 49:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 want wanneer hy sterf, kan hy niks saam met hom neem nie.+ Sy heerlikheid sal nie saam met hom afgaan nie.+ Lukas 12:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Maar God het vir hom gesê: ‘Onredelike mens, vanaand sal jy sterf.* Wie gaan dan die dinge kry wat jy opgegaar het?’+ 1 Timoteus 6:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Want ons het niks in die wêreld ingebring nie, en ons kan ook niks daaruit wegdra nie.+
17 want wanneer hy sterf, kan hy niks saam met hom neem nie.+ Sy heerlikheid sal nie saam met hom afgaan nie.+
20 Maar God het vir hom gesê: ‘Onredelike mens, vanaand sal jy sterf.* Wie gaan dan die dinge kry wat jy opgegaar het?’+