1 Samuel 25:36 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 Later het Abiʹgail teruggegaan na Nabal toe, wat soos ’n koning feesgevier het in sy huis. Hy* was in ’n goeie bui en hy was smoordronk. Sy het tot die oggend toe absoluut niks vir hom gesê nie. Spreuke 21:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Die een wat agter plesier aanloop, sal arm word.+ Die een wat wyn en olie liefhet, sal nie ryk word nie.
36 Later het Abiʹgail teruggegaan na Nabal toe, wat soos ’n koning feesgevier het in sy huis. Hy* was in ’n goeie bui en hy was smoordronk. Sy het tot die oggend toe absoluut niks vir hom gesê nie.
17 Die een wat agter plesier aanloop, sal arm word.+ Die een wat wyn en olie liefhet, sal nie ryk word nie.