Spreuke 5:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Want die lippe van die slegte* vrou drup soos ’n heuningkoek+en haar mond is gladder as olie.+ Spreuke 5:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Ek staan op die rand van die afgrond,en almal kan dit sien.”*+ Spreuke 7:22, 23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Skielik loop hy agter haar aan, soos ’n bul wat geslag gaan word,soos ’n dwaas wat in kettings* gestraf gaan word,+23 en dan deurboor ’n pyl sy lewer. Soos ’n voël wat in ’n vangnet invlieg, weet hy nie dat dit hom sy lewe sal kos nie.+ Spreuke 22:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Die woorde van slegte* vrouens is soos ’n diep gat.+ Die een wat deur Jehovah veroordeel word, sal daarin val.
22 Skielik loop hy agter haar aan, soos ’n bul wat geslag gaan word,soos ’n dwaas wat in kettings* gestraf gaan word,+23 en dan deurboor ’n pyl sy lewer. Soos ’n voël wat in ’n vangnet invlieg, weet hy nie dat dit hom sy lewe sal kos nie.+
14 Die woorde van slegte* vrouens is soos ’n diep gat.+ Die een wat deur Jehovah veroordeel word, sal daarin val.