-
1 Samuel 2:22, 23Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
22 Eli was al baie oud, maar hy het gehoor van alles wat sy seuns aan die hele Israel gedoen het+ en hoe hulle seksuele omgang gehad het met die vrouens wat by die ingang van die tent van samekoms gedien het.+ 23 Hy het dikwels vir hulle gesê: “Hoekom hou julle aan om hierdie dinge te doen? Want al die mense sê slegte dinge van julle.
-