Prediker 2:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Daar is niks beters vir ’n mens as om te eet en te drink en sy harde werk te geniet nie.+ Ek het besef dat dit ook van die ware God kom,+ Prediker 3:12, 13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Ek het tot die slotsom gekom dat daar vir hulle niks beters is as om bly te wees en om goed te doen in hulle lewe nie,+ 13 en ook dat elkeen moet eet en drink en al sy harde werk moet geniet. Dit is die gawe van God.+
24 Daar is niks beters vir ’n mens as om te eet en te drink en sy harde werk te geniet nie.+ Ek het besef dat dit ook van die ware God kom,+
12 Ek het tot die slotsom gekom dat daar vir hulle niks beters is as om bly te wees en om goed te doen in hulle lewe nie,+ 13 en ook dat elkeen moet eet en drink en al sy harde werk moet geniet. Dit is die gawe van God.+