Psalm 115:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Die dooies loof Jah nie,+en ook nie dié wat in die stilte van die dood* afgaan nie.+ Psalm 146:3, 4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Moenie julle vertroue in magtiges* stel nie. Moenie vertrou op mense, wat nie redding kan bring nie.+ 4 Sy gees* gaan uit, hy keer terug na die grond.+ Op daardie dag kom sy gedagtes tot ’n einde.+ Jesaja 38:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Want die Graf* kan u nie prys nie.+ Die dood kan u nie loof nie.+ Dié wat in die graf afgaan, kan nie hoop op u getrouheid nie.+
3 Moenie julle vertroue in magtiges* stel nie. Moenie vertrou op mense, wat nie redding kan bring nie.+ 4 Sy gees* gaan uit, hy keer terug na die grond.+ Op daardie dag kom sy gedagtes tot ’n einde.+
18 Want die Graf* kan u nie prys nie.+ Die dood kan u nie loof nie.+ Dié wat in die graf afgaan, kan nie hoop op u getrouheid nie.+