Psalm 49:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Hy sien dat selfs wyse mense sterf. Dom en dwase mense sterf almal,+en hulle moet hulle rykdom vir ander los.+ Prediker 1:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Ek het al die werke gesien wat onder die son gedoen is, en ek het gesien dat alles nutteloos is, ’n gejaag na wind.+ Prediker 2:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Want ’n wyse mens sal net so min onthou word as ’n dwaas.+ In die dae wat kom, sal almal vergeet word. En hoe sal die wyse sterf? Net soos die dwaas.+ 1 Timoteus 6:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Want ons het niks in die wêreld ingebring nie, en ons kan ook niks daaruit wegdra nie.+
10 Hy sien dat selfs wyse mense sterf. Dom en dwase mense sterf almal,+en hulle moet hulle rykdom vir ander los.+
14 Ek het al die werke gesien wat onder die son gedoen is, en ek het gesien dat alles nutteloos is, ’n gejaag na wind.+
16 Want ’n wyse mens sal net so min onthou word as ’n dwaas.+ In die dae wat kom, sal almal vergeet word. En hoe sal die wyse sterf? Net soos die dwaas.+