Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Prediker 2:4-8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Ek het groot dinge aangepak.+ Ek het vir my huise gebou+ en vir my wingerde geplant.+ 5 Ek het vir my tuine en parke gemaak, en ek het allerhande vrugtebome daarin geplant. 6 Ek het vir my damme gemaak sodat ek die jong bome in my plantasie* kon natlei. 7 Ek het diensknegte en diensmeisies gekry.+ En hulle kinders wat in my huis gebore is, het ook my knegte geword. Ek het ook baie vee gekry – beeste, skape en bokke+ – meer as enigiemand wat voor my in Jerusalem gelewe het. 8 Ek het silwer en goud bymekaargemaak,+ die skatte van* konings en van provinsies.+ Ek het vir my sangers en sangeresse gekry, sowel as dit wat die mens baie plesier gee – ’n vrou, ja, baie vrouens.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel