Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 12:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Koning Rehaʹbeam het die ouer mans* wat sy pa, Salomo, gedurende sy leeftyd gedien het, geraadpleeg en vir hulle gevra: “Wat sal julle sê? Hoe moet ek hierdie volk antwoord?”

  • 1 Konings 12:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Maar hy het die raad van die ouer mans* verwerp, en hy het die jong mans geraadpleeg wat saam met hom grootgeword het en wat nou sy dienaars was.+

  • 2 Kronieke 12:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Toe die koningskap van Rehaʹbeam stewig gevestig was+ en hy magtig geword het, het hy opgehou om die Wet van Jehovah te volg,+ en die hele Israel het sy voorbeeld gevolg.

  • 2 Kronieke 12:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Koning Sisak van Egipte het dus teen Jerusalem opgetrek. Hy het die skatte van die huis van Jehovah+ en die skatte van die koning se paleis geneem. Hy het alles geneem, insluitende die goue skilde wat Salomo gemaak het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel