Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Toe Jesuʹrun* vet begin word het, het hy opstandig geraak en geskop.

      Ja, jy het vet geword, jy het dik geword, jy het jou ooreet.+

      Daarom het hy God, wat hom gemaak het, verlaat+

      en geen respek vir die Rots van sy redding getoon nie.

  • 2 Kronieke 26:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 En Ussiʹa het ’n leërmag gehad wat toegerus was om oorlog te voer, en hulle het in afdelings oorlog gaan voer. Hulle is getel en ingedeel+ deur Jeïel, die sekretaris,+ en Maäseʹja, die beampte, onder die leiding van Hananʹja, een van die koning se amptenare.

  • 2 Kronieke 26:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Maar toe hy magtig geword het, het hy hoogmoedig geword, en dit het tot sy ondergang gelei. Hy was ongehoorsaam aan Jehovah sy God en het in die tempel van Jehovah ingegaan om reukwerk op die reukaltaar te brand.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel