16 Want ’n wyse mens sal net so min onthou word as ’n dwaas.+ In die dae wat kom, sal almal vergeet word. En hoe sal die wyse sterf? Net soos die dwaas.+
5 Want die lewendes weet dat hulle sal sterf,+ maar die dooies weet absoluut niks nie.+ En hulle het ook nie meer ’n beloning* nie, want hulle word heeltemal vergeet.*+