Genesis 3:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Met sweet en harde werk sal jy brood* eet totdat jy na die grond terugkeer, want daaruit is jy geneem.+ Stof is jy en tot stof sal jy terugkeer.”+ Romeine 5:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Sonde het dus deur een mens in die wêreld ingekom en die dood deur die sonde,+ en die dood het so na alle mense versprei omdat hulle almal gesondig het.+
19 Met sweet en harde werk sal jy brood* eet totdat jy na die grond terugkeer, want daaruit is jy geneem.+ Stof is jy en tot stof sal jy terugkeer.”+
12 Sonde het dus deur een mens in die wêreld ingekom en die dood deur die sonde,+ en die dood het so na alle mense versprei omdat hulle almal gesondig het.+