Hooglied van Salomo 2:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 “Ek is maar net ’n veldblommetjie* van die kusvlakte,’n lelie van die valleie.”+ Hooglied van Salomo 6:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Ek is my geliefde s’n,en my geliefde is myne.+ Hy pas skape op tussen die lelies.”+