Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 8:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 En Farao het gesê: “Môre.” Toe het Moses gesê: “Dit sal gebeur soos u gesê het, sodat u kan weet dat daar niemand soos Jehovah ons God is nie.+

  • Psalm 86:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Daar is niemand soos u onder die gode nie, o Jehovah,+

      daar is geen werke soos u werke nie.+

  • Jeremia 10:6, 7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Niemand is soos u nie, o Jehovah.+

      U is groot, en u naam is groot en magtig.

       7 Wie sal nie die Koning van die nasies vrees nie?+ Dit is gepas om dit te doen,

      want onder al die wyses van die nasies en onder al hulle koninkryke

      is daar hoegenaamd niemand soos u nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel